速報APP / 圖書與參考資源 / Nederlandse Geloofsbelydenis

Nederlandse Geloofsbelydenis

價格:免費

更新日期:2019-07-26

檔案大小:3.1M

目前版本:2.4

版本需求:Android 4.1 以上版本

官方網站:mailto:ian.k.armstrong@gmail.com

Nederlandse Geloofsbelydenis(圖1)-速報App

Die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB, Latyn: Confessio Belgica) is die regsinnige Christelike belydenis van die Nederlandse kerke wat die hoofinhoud van die leer in verband met God en die ewige saligheid van siele insluit.

Nederlandse Geloofsbelydenis(圖2)-速報App

In 'n tyd van groot vervolging van Protestantse Kerke is hierdie Belydenisskrif deur Guido de Bres opgestel. Dit was in die jaar 1561 in die Suidelike Nederlande (vandag België). Verskeie Sinodes in die 16de eeu asook die Nasionale Sinode van Dordrecht (1618-1619) het dit as een van die Belydenisskrifte van die Gereformeerde Kerke aanvaar.

Nederlandse Geloofsbelydenis(圖3)-速報App

Ook ingesluit is die volgende:

Nederlandse Geloofsbelydenis(圖4)-速報App

Atanasius

Nederlandse Geloofsbelydenis(圖5)-速報App

Nicea

Nederlandse Geloofsbelydenis(圖6)-速報App

Apostolicum

Nederlandse Geloofsbelydenis(圖7)-速報App

Dordtse Leerreëls

Nederlandse Geloofsbelydenis(圖8)-速報App

Heidelbergse Kategismus

Wikipedia.org